En Die Beker Vol Vuur | Harry Potter and the Goblet of Fire | Book 4 | Afrikaans

$79.00

Die ie somervakansie sleep verby en Harry Potter kan nie wag
dat die skool weer moet begin nie. Dit is sy vierde jaar by
die Hogwarts skool vir Heksery en Towerkuns en daar is nuwe
towerspreuke om te leer, towerdrankies om te meng, nuwe
mense om te ontmoet en vele meer. Dit is wat Harry verwag
en waarna hy uitsien, maar wat hy nie verwag nie is reeds besig
om sy pad te begin kruis ...
'n Heerlike nuwe Harry Potter avontuur deur die veelbesproke
J.K. Rowling – wat met humor en fantasie die wonderwêreld
van Harry vir lesers, oud en jonk, 'n werklikheid maak.